Agri-uur: 3 Oktober, Maria Kastoor

Loading player...
Die reën wat deur die jaar in die Noord-Kaap voorgekom het, het broodnodige verligting aan die dors velde in die Calvinia-omgewing gebring. Die velde, wat verlede jaar asvaal was, is nou met groen bossies versier. ‘n Skaapboer in Calvinia, die 57-jarige Maria Kastoor, sê hulle is dankbaar vir die neerslae en boer nog vol moed voort. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met haar gesels…
30 Sep 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min