ToekomsVenster: Om die stem van die Here te hoor

Loading player...
Ek wonder of jy ook by so ʼn oomblik is? As jy dit nie waag nie, sal jy dit nie maak nie. Ons gesels môre verder, maar wil jy nie die implikasie van hierdie gedeelte vir jou lewe oorweeg nie?
28 Sep 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min