ToekomsVenster: Te veel spinnerakke in my kop

Loading player...
Die Bybel leer ons immers om nie die Gees van die Here te bedroef nie, omdat dit sy werk in ons lewens inhibeer en maak dat ons nie die stem van die Here kan hoor nie.
26 Sep 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min