Agri-uur: 22 September, Nicol Jansen

Loading player...
Die rooibostee-fabriek wat in Nieuwoudtville in die Noord-Kaap gebou is, is nou finaal gelikwideer nadat dit vir twee jaar in sakeredding was. Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, voeg by dat die fabriek ongelukkig nooit finansieel die mas kon opkom nie. Hy sê dié fabriek het die potensiaal om nie net werksgeleenthede te skep nie, maar kan ook ‘n platform vir die plaaslike boere te wees om hulle rooibos te verwerk tot die gesogte tee.
21 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min