ToekomsVenster: Nie net myself nie

Loading player...
Ons plek is nie voor of agter nie, maar deel van. Saam op pad. Ons wen saam of ons verloor saam. Dit gaan op die einde van die dag oor die eer van God-drie-enig.
21 Sep 2022 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min