Waterkrisis weens beurtkrag duur voort

Loading player...
Silulumanzi het inwoners van Witrivier, Nsikazi-Suid en Matsulu gevra om geduldig te bly terwyl hulle hul bes doen om watertenkwaens te verskaf aan die areas wat die ergste geraak word deur watertekorte.
Die waterverskaffer sê die verlaging van fase 6 beurtkrag na 5 het geen noemenswaardige impak om hul vermoë om water te onttrek, te suiwer en te versprei nie. Reservoirs is kritiek laag tot leeg.
Dit neem ook baie lank om watertenkwaens by Karino op te vul, weens kragonderbrekings en die agterstand.
Richmond Jele verduidelik:
20 Sep 2022 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min