Agri-uur: 20 September, Gustav Dreyer

Loading player...
'n Hoërskool in Bethlehem, Vrystaat, het 'n nuwe kurrikulum geïmplementeer ná ‘n besluit om die volle Agri-vakpakket aan te bied, wat Landbouwetenskap en Landboutegnologie insluit. Hoërskool Witteberg is tans een van net twee skole in die provinsie wat die volle vakpakket aanbied. Volgens Gustav Dreyer van Hoërskool Witteberg het hulle reeds in 2017 Landbouwetenskap as vak ingefaseer en in Januarie vanjaar amptelik begin met sy splinternuwe vakpakket: Landboutegnologie.
19 Sep 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min