Agri-uur: 19 September, dr. Robert Hansen en dr. Mariana Erasmus (UFS)

Loading player...
‘n Analise om die samestelling van die slik te bepaal wat tans dele van Jagersfontein bedek, word deur die Universiteit van die Vrystaat voortgesit. Hierdie analise volg nadat ‘n slikdam van ‘n myn in daardie omgewing gebreek het en groot verwoesting tot gevolg gehad het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met dr. Robert Hansen en dr. Mariana Erasmus van die Universiteit van die Vrystaat. Hulle is onderskeidelik die direkteur en vise-direkteur van die Sentrum vir Minerale Biogeochemie.
16 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min