Agri-uur: 19 September, Johan van den Berg

Loading player...
Hierdie maand kan beskryf word as ‘n mengelmoes van warm, winderige, koue en nat weerstoestande wat in dele van sentraal Suid-Afrika ervaar is. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, sê dele van die Noord-Kaap het die afgelope tyd meer as 35 grade Celsius ervaar, maar hulle kan nou weer verwag dat temperature sal daal.
16 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min