Agri-uur: 16 September, Heinrich Victor

Loading player...
Die vierde wolveiling van die 2022/23-seisoen het vandeesweek plaasgevind ná ‘n breek verlede week weens agterstande met verskepings.Meer as 6 200 bale is aangebied. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor.
15 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min