Agri-uur: 8 September, Julize Volschenk

Loading player...
Uitbrekings van skaapbrandsiekte is in die Noord-Kaap aangemeld, met die geaffekteerde plase, asook die aangrensende plase, amptelik onder kwarantyn geplaas. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Julize Volschenk van die Rooivleisprodusente-Organisasie hieroor...
7 Sep 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min