Agri-uur: 7 September, Johan Breytenbach

Loading player...
Brandbestrydingspanne was die afgelope tyd na verskeie gebiede ontplooi weens veldbrande in dele van Sentraal Suid-Afrika. Om uit te vind hoeveel hektaar weiveld reeds hierdie brandseisoen verwoes is, het OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreelbrandbeskermingsvereniging gepraat…
6 Sep 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min