Agri-uur: 2 September, Heinrich Victor

Loading player...
Daar is gedurende die derde wolveiling van die 2022/23-seisoen meer as 7 400 bale aangebied, waarvan 84,3% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
1 Sep 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min