ToekomsVenster: Grootmense speel nie in vlak water nie

Loading player...
Speel jy dalk nog in die vlakwater, eintlik niks meer as ʼn bietjie skuim van die geloofslewe nie, of bevind jy jouself onder die waagmoediges?
28 Aug 2022 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min