Agri-uur: 26 Augustus, Heinrich Victor

Loading player...
Daar is gedurende die tweede wolveiling van die 2022/23-seisoen meer as 6 800 bale aangebied, waarvan 94,9% verkoop is. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
25 Aug 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min