Agri-uur: 25 Augustus, Janse Rabie

Loading player...
Die landbousektor is een van die grootse gebruikers van waterbronne in Suid-Afrika, en daar word deur Agri SA en sy lede aanvaar dat die sektor dus sy deel van die nasionale verbruik moet befonds. Dit is egter ook noodsaaklik vir die land se voedselsekerheid, sowel as die sektor se indiensneming, dat die watertarief teen 'n koers bly wat die sektor finansieel volhoubaar hou, sê Janse Rabie, Agri SA se Regs- en Beleidsbestuur.
24 Aug 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min