Agri-uur: 22 Augustus, Stephan Pietersen

Loading player...
Die Departement van Indiensneming en Arbeid was die afgelope tyd besig met inpeksies in verskeie provinsies. ‘n Groot aantal produsente en besighede in die privaatsektor wat inspeksies ontvang het, is aangeteken vir nie-nakoming en van die besighede is verwys vir vervolging. Volgens statistieke wat deur die departement vrygestel is, het 30 000 inspeksies in die Wes-Kaap in alle sektore plaasgevind, deel Stephan Pietersen van Work Accident Support.
21 Aug 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min