Agri-uur: 18 Augustus, Johan Breytenbach

Loading player...
Meer as 6 000 veldbrand insidente is reeds hierdie brandseisoen in sentraal Suid-Afrika aangeteken. Dit is volgens Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreelbrandbeskermingsvereniging. Hy het met OFM-nuus se Bambatha Giko gesels…
17 Aug 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min