Agri-uur: 17 Augustus, Jess de Klerk

Loading player...
Die vermoede bestaan nou dat die huidige verspreiding van bek-en-klouseer deur mense veroorsaak word. Volgens die Vrystaatse Departement van Landbou is die virus op 18 plase in dié provinsie aangeteken. Jess de Klerk, die voorsitter van ‘n bek-en-klouseer forum in die Vrystaat, sê as hierdie virus nie effektief bestuur word nie, kan boere alles verloor waarvoor hulle jare lank gewerk het. De Klerk het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
16 Aug 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min