Agri-uur: 17 Augustus, Chris Derksen

Loading player...
Die verspreiding van bek-en-klouseer in die land en die onlangse tydelike verbod op die beweging van beeste van een plek na 'n ander, is ‘n bron tot groot kommer vir lewendehawe-produsente. Dit is volgens 'n bekende in die veebedryf, Chris Derksen, wat weekliks die veilingspryse vir lewendehawe verskaf. Hier is Derksen se kommentaar oor die huidige bek-en-klouseer situasie…
16 Aug 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min