Agri-uur: 16 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Augustus-maand is die aanvang van die hoë risiko veldbrandseisoen met dag temperature wat begin styg, en die welbekende Augustus-winde wat normaalweg woed. Volgens die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, is dit ‘n tydperk van paraatheid vir die landbousektor van sentraal Suid Afrika. Hy sê ‘n hoë vlak van gereedheid heers tans ten opsigte van potensiële veldbrande. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer…
15 Aug 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min