ToekomsVenster: Soek hulp en praat daaroor

Loading player...
Kom ons wees daar vir mekaar. Die lewe is ingewikkeld en het baie uitdagings. Ons het almal ʼn skouer nodig om somtyds op te huil.
12 Aug 2022 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min