Agri-uur: 10 Augustus, Leon de Beer

Loading player...
Die eerste wolveiling van die 2022/23-seisoen is om die draai en China se verbod op woluitvoere weens uitbrekings van bek-en-klouseer in dele van Suid-Afrika, is steeds in plek. Die algemene bestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, Leon de Beer, sê optrede is nodig van die Suid-Afrikaanse regering aangesien die verbod verwoestende gevolge vir veral kleinskaalse wolprodusente en werkers inhou. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gepraat…
9 Aug 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min