Sestig buspassasiers in busongeluk in ongeluk in Mbombela

Loading player...
Sestig buspassasiers is vanoggend beseer in ‘n ongeluk in Mbombela op die R37/Lydenburg-ringpad tussen Mbombela-stadion en Riverside.
Volgens Emer-G-Med het dit om ongeveer 07:00 gebeur. Die bus het van die pad af gery en omgeslaan.
Volgens Kyle van Reenen wissel die pasiënte se beserings van lig tot matig en is hulle na verskeie hospitale geneem vir verdere behandeling. Geen sterftes is aangemeld nie.
4 Aug 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min