Agri-uur: 2 Augustus, Izaak Breitenbach

Loading player...
Behalwe vir Eskom se beurtkrag, watertoevoer-uitdagings en hoë brandstofpryse, staar die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf ook gevolge in die gesig wat verband hou met vervalsde teenstortingstariewe. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging, sê Suid-Afrika is nou blootgestel aan roofhandel met ander lande, wat ‘n nadeel vir die plaaslike bedryf inhou. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gepraat…
2 Aug 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min