Agri-uur: 1 Augustus, Francois Rossouw

Loading player...
SAAI, ’n landboubelangenetwerk vir boere deur boere, het ‘n digitale grondeisedatabasis bekendgestel wat gebruikers in staat stel om hul grondeisstatus binne ongeveer 20 sekondes self te bepaal. Die uitvoerende hoof van die organisasie, Francois Rossouw, verduidelik dat hierdie databasis deel van ’n omvattende, jare lange strategie is om deursigtigheid en orde rakende die grondeiseproses af te dwing. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gepraat.
31 Jul 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min