Agri-uur: 1 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Agri Noord-Kaap het ook sy stem gevoeg by talle ander organisasies en landbou-ekonome wat hul kommer uitspreek oor die negatiewe impak wat voortdurende beurtkrag op die landbousektor kan hê. President Cyril Ramaphosa het verlede week ‘n noodplan, wat ten doel het om die land se elektrisiteitskrisis aan te speek, aangekondig. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, se reaksie op dié plan…
31 Jul 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min