Agri Hour: 27 Julie, RJ Botha

Loading player...
Dis weer daardie tyd van die jaar wanneer produsente en kelders uitgenooi word om vir die FNB Sauvignon Blanc SA Top 10-Kompetisie in te skryf. Dié kompetisie word vir die 16de keer deur die kultivar-organisasie, Sauvignon Blanc Suid-Afrika, aangebied. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met die voorsitter van die organisasie, RJ Botha, hieroor gesels…
27 Jul 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min