Agri-uur: 25 Julie, Stephan Pietersen

Loading player...
Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. In vandag se insetsel gesels Pietersen oor ‘n algemene kennisgewing wat die Departement van Indiensneming en Arbeid onlangs in die Staatskoerant gepubliseer het…
25 Jul 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min