Agri-uur: 19 Julie, Bea Campbell-Cloete

Loading player...
Die DA in die Vrystaat vra vir die dringende herinstelling van landelike veiligheidseenhede ná ’n wrede plaasaanval buite Kestell waarin sewe mense gesterf het. Die party se Bea Campbell-Cloete sê hoewel die provinsiale polisiekommissaris, Baile Motswenyane, die mobilisering van maksimum hulpbronne beveel het om die oortreders op te spoor, is dit alleen nie voldoende om die werklike en dringende bedreiging van hierdie gruwelike plaasmoorde te hanteer nie. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Campbell-Cloete gesels…
18 Jul 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min