Agri-uur: 19 Julie, Dries van der Linde

Loading player...
Silo-ongelukke gebeur selde in Suid-Afrika, en indien dit plaasvind, is dit moontlik ‘n fratsongeluk. Dit is volgens Dries van der Linde, die Operasionele Bestuurder van Graan by OVK, in reaksie op die onlangse voorval waar ‘n vrou en kind in ‘n mielie-silo op ‘n plaas in Mpumalanga geval het. Hy deel verder dat dit belangrik is om veiligheidsmaatreëls in plek te hê om silo-veiligheid te verseker. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gepraat.
18 Jul 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min