Stemmery open vir Dorp van die Jaar

Loading player...
Die stemme vir die Dorp van die Jaar-kompetisie het geopen en Pelgrimsrus is die Mpumalanga-finalis in hierdie landswye kompetisie.
Om te stem, stuur 'n SMS met die dorp se naam na 33157.
Elke selfoonnommer kan tot 30 keer stem. Stemlyne sluit Vrydag om 12:00 middag.
Die woordvoerder vir die dorp, Leona Oosthuizen, sê sy dink nie daar is nog so ‘n dorp soos Pelgrimsrus nie.
18 Jul 2022 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min