ToekomsVenster: Selfs die duisternis is nie donker

Loading player...
Dalk is jy in so ʼn donker tyd in jou lewe. Dalk moet jy nie vra waarom nie, maar waartoe. Wat is dit wat die Here deur sy Gees in my lewe tot stand wil bring?
15 Jul 2022 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min