Mbombela-stadion slaggereed vir vol stadion op 6 Augustus

Loading player...
Mbombela-stadion is hard aan die voorbereidings tref vir die All Black-toets op 6 Augustus teen die Springbokke. Stadionbestuurder, Roelf Kotze, sê 12 parkeer- en rypunte is in plek, sowel as vermaak by die stadion, en planne om enige beurtkrag tydens die wedstryd die hoof te bied.
Besoek die Radio Laeveld-toepassing vir die besonderhede oor alles wat jy moet weet vir logistieke beplanning rondom dié dag.
13 Jul 2022 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min