Agri-uur: 13 Julie, Elsabé Richard-May

Loading player...
Verskeie organisasies het hul kommer uitgespreek oor die impak wat beurtkrag op die landbousektor het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May kyk na wat van die organisasies te sê het…
13 Jul 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min