Jong Pumas presteer by Craven week

Loading player...
Die onder-13 Puma-spanne het die afgelope week uitstekend presteer by die Craven week wat by Hoërskool Monument in Krugersdorp aangebied is.
Spanbestuurder, Alex Jonker, sê die A-span se oorwinning oor die Griekwas gister was hul derde wen in 'n ry by die week, die eerste keer dat die Mpumalanga-span dit vermag.
Die onder-13 B-span het self vandag tot by die hoofwedstryd teen WP gevorder na hulle gister teen Boland kon wen.
1 Jul 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min