685 Mpumalanga-koorlede neem deel aan Skoolkoor-Eisteddfod

Loading player...
Die Onderwysdepartement in Mpumalanga sal tot Vrydag deur 685 koorlede verteenwoordig word op die ABC Motsepe Suid-Afrikaanse Skoolkoor-Eisteddfod. Die Departement van Basiese Onderwys bied dit by die Rhema Bybelkerk in Randburg aan. 'n Woordvoerder van die departement, Gerald Sambo, sê hierdie geleentheid is sedert 2016 die belangrikste kulturele gebeurtenis op die jaarlikse skoolkalender.
28 Jun 2022 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min