Agri-uur: 28 Junie, Stephan Pietersen

Loading player...
Produsente het onlangs hulle jaarlikse loonopgawe by die Vergoedingsfonds ingehandig om hulle rekeninge te betaal. Vanoggend gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, om uit te vind wat die voordele van hierdie inhandiging is…
27 Jun 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min