ToekomsVenster: ‘Dit sal mos nie met my gebeur’

Loading player...
Alles wat skitter is nie goud nie. Miskien staan jy voor ʼn oomblik van beslissing, dit is nou of nooit. Moenie jouself laat mislei nie.
27 Jun 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min