ToekomsVenster: Hoor die leeu brul!

Loading player...
Hy staan by die deur en klop, leer Openbaring ons, maar jý maak die deur vir Hom oop. Hy sal die deur nie afskop of opdring nie. Hy sal dringend pleit, waarsku en uitnooi, maar die keuse − ja, die keuse − berus by jou.
27 Jun 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min