Pelgrimsrus aangewys as die Dorp van die Jaar-finalis vir Mpumalanga

Loading player...
Pelgrimsrus is aangewys as die Mpumalanga-finalis in Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.
Leona Oosthuizen sê dit beteken baie vir hierdie toeristedorp, die enigste lewende museum in die land. Boonop word die dorp volgende jaar 150 jaar oud, en word die Internasionale Goudpan-kampioenskappe hier aangebied.
Sodra die finalis is elke streek aangewys is, het die publiek vanaf 17 Julie om vir hul gunsteling dorp te stem.
27 Jun 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min