ToekomsVenster: U is vir my hulp

Loading player...
Die lewe is kort. Eendag gaan ons lank slaap. Waardeer die wakker-oomblik. Sing lofliedere tot Sy eer. Lees ʼn goeie geestelike boek, luister na musiek en bedink die lewe. Moenie die kosbare tyd van wakker lê mors nie.
20 Jun 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min