Agri-uur: 10 June, Heinrich Victor

Loading player...
Daar is gedurende die 34ste wolveiling van die 2021/22-seisoen meer as 10 300 bale aangebied, waarvan 82,2% verkoop is. Hierdie was ook die laaste wolveiling van die genoemde seisoen. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, het meer hieroor…
9 Jun 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min