Griekwas die laaste hekkie voor 'n historiese halfeindronde vir die Pumas

Loading player...
Die Pumas kom Vrydag in ‘n bepalende wedstryd te staan teen die Griekwas op Mbombela-stadion. Hulle het Vrydag ‘n naelskraapse 29-28 oorwinnig oor die Cheetahs behaal wat hulle steeds ‘n kans bied om die halfeindronde te haal. Die Griekwas het die Westelike Provinsie ook net-net met 43-41 in Stellenbosch geklop. ‘n Uitgedunde Haaie-span kon Saterdagaand in Durban nie die mas opkom teen die Leeus nie. Die telling van 38-32 het hulle in die vyfde plek op die Curriebeker-punteleer gelaat. Marius van Rensburg sê dit is 'n baie groot geleentheid vir die Pumas.
6 Jun 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min