Agri-uur: 6 Junie, Johan van den Berg

Loading player...
Baie koue toestande word veral in Julie verwag. Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, het met OFM-nuus se Elsabé Ricahard-May gesels oor hoe weervooruitsigte lyk en of daar enige waarskuwings vir produsente is…
6 Jun 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min