ToekomsVenster: Hy is waarlik God

Loading player...
Jesus maak die verskil. Sy Gees en Woord woon en werk in ons. Mag ons ook ʼn aantrekkingskrag wees soos die spekboom wat getooi staan in vrypostige pienk en rooi.
1 Jun 2022 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min