Agri-uur: 1 Junie, Hennie Bruwer (Volle onderhoud)

Loading player...
Katoenpryse lyk tans goed en vooruitsigte vir die bedryf lyk ook goed. Dit is volgens Hennie Bruwer, die hoof uitvoerende beampte van Katoen SA. Hy sê verwagtinge is dat katoenpryse in die toekoms hoër kan neig.
31 May 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min