ToekomsVenster: Mag julle lig skyn

Loading player...
Mag ons in hierdie dae ons roeping stewig vasmaak en, soos 'n spekboom lewegewende suurstof vrystel, wat deur die Gees geïnspireer is, sodat ons omgewing genees kan word.
30 May 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min