Agri-uur: 25 Mei, Thinus Smuts

Loading player...
Indien ’n produsent voortgesette sitrussukses wil bereik, is geïntegreerde plantbestuur belangrik. Dit is volgens Thinus Smuts van InteliGro. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor die sitrusbedryf en die belangrikheid van geïntegreerde plantbestuur gesels...
24 May 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min