Akteur Francois Jacobs deel sy soeke na liefde met TV-kykers

Loading player...
OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met akteur en aanbieder Francois Jacobs oor sy soeke na liefde op die kykNET-program, Op My Eish!.
5 May 2022 4AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min